diff options
author | Timothy Pearson <kb9vqf@pearsoncomputing.net> | 2011-11-21 02:23:03 -0600 |

committer | Timothy Pearson <kb9vqf@pearsoncomputing.net> | 2011-11-21 02:23:03 -0600 |
commit | 9b58d35185905f8334142bf4988cb784e993aea7 (patch) | |
tree | f83ec30722464f6e4d23d6e7a40201d7ef5b6bf4 /tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po | |
download | tde-i18n-9b58d35185905f8334142bf4988cb784e993aea7.tar.gz tde-i18n-9b58d35185905f8334142bf4988cb784e993aea7.zip |
Initial import of extracted KDE i18n tarballs
Diffstat (limited to 'tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po')
-rw-r--r-- | tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po | 230 |
1 files changed, 230 insertions, 0 deletions
diff --git a/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po b/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po new file mode 100644 index 00000000000..c49e27afffe --- /dev/null +++ b/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po @@ -0,0 +1,230 @@ +# UTF-8 test:äëïöü +# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc. +# Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>, 2005. +# +msgid "" +msgstr "" +"Project-Id-Version: kcmperformance stable\n" +"POT-Creation-Date: 2006-08-23 02:32+0200\n" +"PO-Revision-Date: 2005-06-13 16:33+0200\n" +"Last-Translator: Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>\n" +"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n" +"MIME-Version: 1.0\n" +"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n" +"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n" + +#: kcmperformance.cpp:48 +msgid "" +"
KDE Performance
You can configure settings that improve KDE " +"performance here." +msgstr "" +"<hl> KDE Werkverrigting</hl> U kan hier instellings konfigureer wat KDE se " +"werkverrigting verbeter." + +#: kcmperformance.cpp:56 +msgid "Konqueror" +msgstr "Konqueror" + +#: kcmperformance.cpp:60 +msgid "System" +msgstr "Stelsel" + +#: kcmperformance.cpp:91 +msgid "" +"
Konqueror Performance
You can configure several settings that improve " +"Konqueror performance here. These include options for reusing already running " +"instances and for keeping instances preloaded." +msgstr "" +"<hl>Konqueror Werkverrigting</hl>. U kan meerdere instellings hier konfigureer " +"om Konqueror se werkverrigting te verbeter. Hierdie sluit in opsies vir " +"hergebruik van reeds lopende voorbeelde en om voorbeelde voorgelaai te hou." + +#: konqueror.cpp:37 +msgid "" +"Disables the minimization of memory usage and allows you to make each browsing " +"activity independent from the others" +msgstr "" +"Versper die minimering van geheue gebruik en laat u toe om elke blaai " +"aktiwiteit onafhanklik van die andere te maak" + +#: konqueror.cpp:40 +msgid "" +"With this option activated, only one instance of Konqueror used for file " +"browsing will exist in the memory of your computer at any moment, no matter how " +"many file browsing windows you open, thus reducing resource requirements." +"
Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your file " +"browsing windows will be closed simultaneously" +msgstr "" +"Met hierdie opsie geaktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror wat gebruik " +"word vir lêer blaai in die geheue van u rekenaar op enige moment bestaan, " +"onafhanklik daarvan hoeveel lêer blaai vensters u oopmaak, dit verminder " +"hulpbron benodighede. " +"
Pasop omdat dit ook beteken dat, as iets verkeerd loop, al u lêer blaai " +"vensters gelyktydig toegemaak sal word" + +#: konqueror.cpp:48 +msgid "" +"With this option activated, only one instance of Konqueror will exist in the " +"memory of your computer at any moment, no matter how many browsing windows you " +"open, thus reducing resource requirements." +"
Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your " +"browsing windows will be closed simultaneously." +msgstr "" +"Met hierdie opsie aktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror eksisteer in " +"die geheue van u rekenaar op enige moment, maak nie saak hoeveel blaai vensters " +"u oop het nie, dit verminder hulpbron benodighede." +"
Wees versigtig dit beteken ook dat, as iets verkeerd gaan, al u blaai " +"vensters gelyktydig toegemaak sal word." + +#: konqueror.cpp:60 +msgid "" +"If non-zero, this option allows keeping Konqueror instances in memory after all " +"their windows have been closed, up to the number specified in this option." +"
When a new Konqueror instance is needed, one of these preloaded instances " +"will be reused instead, improving responsiveness at the expense of the memory " +"required by the preloaded instances." +msgstr "" +"As nie-nul, laat hierdie opsie die hou van Konqueror voorbeelde toe in die " +"geheue nadat al hulle vensters toegemaak is, tot by die hoeveelheid " +"gespesifiseer in hierdie opsie. " +"
As 'n nuwe Konqueror voorbeeld benodig word, sal een van hierdie " +"voorgelaaide voorbeelde weer gebruik word in plaas van, dit verbeter die " +"reaksie ten koste van die geheue benodig by die voorlaai van voorbeelde." + +#: konqueror.cpp:69 +msgid "" +"If enabled, an instance of Konqueror will be preloaded after the ordinary KDE " +"startup sequence." +"
This will make the first Konqueror window open faster, but at the expense of " +"longer KDE startup times (but you will be able to work while it is loading, so " +"you may not even notice that it is taking longer)." +msgstr "" +"As ontsper, 'n voorbeeld van Konqueror sal voorgelaai word agter die " +"oorspronklike KDE laai volgorde." +"
Hierdie sal maak dat die eerste Konqueror venster vinniger oopmaak, maar " +"met die koste van 'n langer KDE selflaai tyd (maar u sal kan werk terwyl dit " +"laai, so u sal miskien nie eers opmerk dat dit langer neem nie)." + +#: konqueror.cpp:75 +msgid "" +"If enabled, KDE will always try to have one preloaded Konqueror instance ready; " +"preloading a new instance in the background whenever there is not one " +"available, so that windows will always open quickly." +"
Warning: In some cases, it is actually possible that this will reduce " +"perceived performance." +msgstr "" +"As ontsper, KDE sal altyd probeer om een voorgelaaide Konquerer voorbeeld " +"gereed te hê, voorlaai van 'n nuwe voorbeeld in die agtergrond wanneer daar nie " +"een beskikbaar is nie, sodat die venster altyd vinnig sal oopmaak." +"
Waarskuwing: In somige gevalle, is dit egter moontlik dat hierdie " +"waargenome werksverrigting sal verminder." + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 27 +#: rc.cpp:3 +#, no-c-format +msgid "Minimize Memory Usage" +msgstr "Minimeer geheue gebruik" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 38 +#: rc.cpp:6 +#, no-c-format +msgid "&Never" +msgstr "&Nooit" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 46 +#: rc.cpp:9 +#, no-c-format +msgid "For &file browsing only (recommended)" +msgstr "Vir & Lêer blaai selgs (voorgestel)" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 54 +#: rc.cpp:12 +#, no-c-format +msgid "Alwa&ys (use with care)" +msgstr "Altyd (gebruik met sorg)" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 64 +#: rc.cpp:15 +#, no-c-format +msgid "Preloading" +msgstr "Voorlaai" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 83 +#: rc.cpp:18 +#, no-c-format +msgid "Maximum number of instances kept &preloaded:" +msgstr "Maksimale nommer van voorbeelde gehou en vorlaai:" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 118 +#: rc.cpp:21 +#, no-c-format +msgid "Preload an instance after KDE startup" +msgstr "Voorlaai van 'n voorbeeld na KDE selflaai" + +#. i18n: file konqueror_ui.ui line 126 +#: rc.cpp:24 +#, no-c-format +msgid "Always try to have at least one preloaded instance" +msgstr "Probeer altyd om ten minste een voorgelaaide voorbeeld te hê" + +#. i18n: file system_ui.ui line 24 +#: rc.cpp:27 +#, no-c-format +msgid "System Configuration" +msgstr "Stelsel Konfigurasie" + +#. i18n: file system_ui.ui line 35 +#: rc.cpp:30 +#, no-c-format +msgid "Disable &system configuration startup check" +msgstr "Versper &stelsel konfigurasie selflaai funksie" + +#. i18n: file system_ui.ui line 43 +#: rc.cpp:33 +#, fuzzy, no-c-format +msgid "" +"WARNING: This option may in rare cases lead to various problems. Consult " +"the What's This? (Shift+F1) help for details." +msgstr "" +"WAARSKUWING: Hierdie opsie mag in seldene gevalle lei tot verskillende " +"probleme. Konsulteer die Wat is dit (Skuif F1) help ver besonderhede." + +#: system.cpp:34 +msgid "" +"
During startup KDE needs to perform a check of its system configuration " +"(mimetypes, installed applications, etc.), and in case the configuration has " +"changed since the last time, the system configuration cache (KSyCoCa) needs to " +"be updated.

This option delays the check, which avoid scanning all directories " +"containing files describing the system during KDE startup, thus making KDE " +"startup faster. However, in the rare case the system configuration has changed " +"since the last time, and the change is needed before this delayed check takes " +"place, this option may lead to various problems (missing applications in the K " +"Menu, reports from applications about missing required mimetypes, etc.).

Changes of system configuration mostly happen by (un)installing " +"applications. It is therefore recommended to turn this option temporarily off " +"while (un)installing applications.

For this reason, usage of this option is not recommended. The KDE crash " +"handler will refuse to provide backtrace for the bugreport with this option " +"turned on (you will need to reproduce it again with this option turned off, or " +"turn on the developer mode for the crash handler).
" +msgstr "" +"
Gedurende selflaai benodig KDE die deurvoering van 'n kontrole van sy " +"stelsel konfigurasie (mimetipes, installeerde aanwendings, ens.), en in die " +"geval dat die konfigurasie verander het sedert die laasste keer, moet die " +"stelsel konfigurasie geheuekas (KSyCoCa) opdateer word.

Hierdie opsie vertraag die kontrole, wat skandering verhinder van alle " +"gidste wat lêers bevat wat die stelsel beskryf tydens die KDE selflaai, hierdie " +"maak KDE selflaai vinniger. Alhoewel, in die seldene geval dat die stelsel " +"konfigurasie verander is sedert die laasste keer, en die verandering noodwendig " +"is voor hierdie vertraagde kontrole deurgevoer word, kan hierdie opsie lei tot " +"verskillende probleme (vermisde aanwendings in die K kieslys, verslae van " +"aanwendings aangaande vermisde benodigde mimetipes, ens.).

Veranderinge van stelsel konfigurasie gebeur meestal by (on)installering van " +"aanwendings. Dit word daarom aanbeveel om hierdie opsies tydelik af te skakel " +"gedurende (on)installering van aanwendings.

Vir hierdie rede, word die gebruik van hierdie opsie nie aanbeveel nie. Die " +"KDE omval hanteerder sal weier om 'n terugvalkopië te verskaf vir die " +"foutverslag met hierdie opsie aangeskakel (u sal nodig hê om dit weer te " +"produseer met hierdie opsie afgeskakel, of skakel die ontwikkelaar modus vir " +"die omval hanteerder aan).